Prestige Skoudans   –  Vrydag 1 September 2017 

SWARTLANDSKOU MOORREESBURG Bied aan PRESTIGE SKOUDANS op 1 September 2017.

Kom geniet die aand, met heerlike kos,dans en die verkiesing van ons SKOU Koningin en Prinses vir 2017.