Gryp die geleentheid om te Adverteer

in die EERSTE amptelike Swartlandskou Publikasie!

Swartlandskou is the GROOTSTE landbouskou in die Wes-Kaap en stel bekend die EERSTE amptelik Skou Publikasie in 2018.

MOENIE DIE KANS MIS OM TE ADVERTEER IN HIERDIE EERSTE UITGAWE NIE!

Hierdie vier-dag ervaring met meer as 20,000 besoekers bied ‘n oorvloed van geleenthede insluitend direkte toegang tot teikenmarkte en kliente, handelsmerk bewustheid, alliansie met boere en besighede asook u bydrae tot die toekomstige groei en ontwikkeling van hierdie uitstekende Skou.

KRY 10% AFSLAG

OP BESPREKINGS VOOR 15 APRIL 2018

10,000 kopië sal versprei word tydens die Skou deur landboubesighede en adverteerders. ‘n E-publikasie sal beskikbaar wees aan adverteerders vanaf 10 Augustus 2018 en sal versprei word aan ‘n databasis van 20,000+

Vir navrae, kontak Danél by marketing@swartlandskou.co.za of laai die besprekingsvorm onder af.