Skoudans
SKOUDANS – 6 September 2019
Ons openingsfunksie van Swartlandskou 2019
Vanjaar se tema is “THE GREAT GATSBY” kom kuier saam en geniet die aand.
R500.00 per paartjie en sluit in ‘n heerlike 3 gang maaltyd. Dit is ook die verkiesing van Skou koningin en prinsesse.
Vul gerus die inskrywingsvorm in en neem deel, dalk is jy die gelukkige dame wat wegstap met die Skou koningin titel.
BAIE DANKIE aan ons HOOFBORG AFGRI wat die aand help moontlik maak