SWARTLANDSKOU DAMESDAG

12 September 2019 – 08h30

‘n Jaarlikse hoogtepunt vir Swartlandskou. ‘n Dag vol bederf en lekkerte vir elke dame, vanjaar beloof ons ‘n propvol interresante program met Steve Hofmeyr, Demi-Lee Moore & Mielie Senekal.

Dit is ook vir ons ‘n groot voorreg om te kan se die dag is uitverkoop. ‘n Volle 605 dames wat die oggend bywoon. Baie dankie vir jul ondersteuning!!

BAIE DANKIE AAN ONS BORGE

SONDER JULLE SOU DIT NIE MOONTLIK WEES OM DIE DAG TE KAN AANBIED NIE